Bybelvasvrae

Huttenpark het op 25 Augustus 2008 aan die semi-finaal van die Rapport-ryers se Nasionale Bybelvasvra Kompetisie deelgeneem. Baie geluk aan albei ons spanne wat onderskeidelik eerste en tweede plek verower het. Jurie, Michael, Bertus en Marli is ook aangewys as die KZN wenners. Voorwaar `n prestasie om op trots te wees.

{limage}bybel.jpg{/limage}

Foto: Jurie De Villiers, Michael Smith, Bertus Visagie, Marli Moolman (agter)Iemei tseng, Vickey Van Der Merwe. Talitha van Wyk, Priscilla Esterhuizen

 

 

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *