Graad 4s besoek die plaas

Die Gr 4 leerders het op 2 September ‘n heerlike uitstappie na die plaas gehad.

plaas_graad_23

Hulle het die plaas besoek van Pieter en Lorna van Vuuren naby Ingagane.

 

Die uitstappie is gereël aangesien hulle leer van verskillende tipes boerdery, nedersettings en diere.

 {morfeo 4}

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *