OMSENDBRIEF 6 VAN 2017

Beste Ouers

OMSENDBRIEF 6 VAN 2017


Neem asseblief kennis van die volgende belangrike datums, tye en inligting:

 

1.    SKOOLTYE-EN DATUMS:

 

Vrydag    17 Maart

Skool sluit 12:00 agv die langnaweek

Maandag 20 Maart

Skoolvakansiedag. Geen nasorg by Huttenpark. Wel Bergsig

Dinsdag   21 Maart

Menseregtedag; Publieke vakansiedag

Woens    22 Maart

Doughnut verkope ten bate van hartjieprojek.

Dond      23 Maart

Rugby, hokkie- en netbalwedstryde teen Pionier Laerskool van 

Volksrust. Skool sluit 12:45.  Wedstryde begin 13:30 behalwe 1ste netbalspan wat 12:30 begin. Slegs o/9-o/13.

Vrydag   24 Maart

Skool gesluit vir leerlinge agv ATKV Redenaarskompetisie wat by die skool plaasvind. Nasorg wel heeldag beskikbaar.

Dond       8 Junie

Wintersport vs NRS (datum is verskuif van 25 Maart)

Vrydag    15 Junie

Nuwe datum vir kaskardag. 12:00 tot 18:00.  Potjiekos/braaistalletjies sal weer vir ouers beskikbaar gestel word.

 

2.    OUERS VOOR KLASSE:

Ons doen ‘n beroep op u as ouers om nie voor u kind se klas te wag vir u kind om te verdaag nie.  Tref  ‘n reëling met u kind om hom/haar by die skoolhek of op die pawiljoen te ontmoet.

 

3.    WAGKLAS EN GEHOORSAAMHEID:

Die wagklas is ‘n gratis diens wat die skool aanbied om u by te staan.  Daar is egter leerlinge wat hulle swak gedra in die wagklas en ‘n probleem vir die toesighouers en ander leerlinge word.  Ons behou die reg om diesulkes te verbied om die wagklas by te woon indien hulle gedrag so voortduur.

 

Praat asseblief met u kind/ers oor hul gedrag in die algemeen, self-dissipline en gehoorsaamheid.  Ons ondervind ‘n tendens van leerlinge wat nie die eerste keer luister as onderwysers praat nie, wat dan veroorsaak dat werk en opdragte oor en oor verduidelik moet word. 

U moet asseblief ook hierdie beginsel by die huis toepas sodat hulle in die gewoonte kom om die eerste keer te luister.

 

 

4.    CADII TASSE:

Leerlinge wat van hierdie tasse gebruik en met die bus skooltoe en terug ry veroorsaak probleme vir ons, met die dat die tas so groot en lomp is.  Ons busse het nie die spasie om die tas ook te akkommodeer nie, want ‘n leerlinge kan nie die tas op hul skoot sit nie. Probeer om eerder van ‘n seil skoolsak gebruik te maak.

Ander leerlinge weer is geneig om die tasse te oorlaai en sukkel geweldig met die op-en afgaan by die trappe.  Hulle moet steeds leer om net die dag se boeke in te pak en die ander in hul toesluitkaste of tuis te laat. 

Verder word die tasse as stampkarretjies en renmotors op die gange gebruik.  Moedig u kinders aan om die tasse ook verantwoordelik te gebruik, veral gesien in die lig van die hoë koste van die “motors”.

 

Dankie vir u aandag aan die belangrike sake

 

Groete

 

JN GROBLER

SKOOLHOOF
                                            WINTERSPORTBEPALINGS

Die volgende datums is tot ons beskikking:

 

15 Maart

o/12 & o/13 rugbyproewe 15:00

Ferrum

 

Tweekamp Gala 14:15

Huttenpark

16 Maart

o/12 & o/13 seuns-en dogters hokkieproewe

St Doms

22 Maart

Netbalproewe

 

23 Maart

Sport vs Pionier o/9 – o/13

HP

24-26 Maart

Hokkietoernooi o/13A

Wykham Collegiate PMB

27-30 Maart

Rugbytoer o/13A & B & o/11

PMB en Durban

29 Maart

Netbalproewe

 

31 Mrt-1 Apr

o/9 & o/10 rugby-en netbaltoer

Standerton

10-12 Apr

o/13 Hokkiekliniek

St Doms

21-22 Apr

NKZN Rugbyproewe

 

22 Apr

Netbal Power Play Toernooi o/11 & o/13

HP

24 Apr

o/11 A&B Netbaltoernooi

St Doms

25 Apr

Sport vs Utrecht- Hokkie & rugby

Utrecht

26 Apr

o/13 A&B Netbaltoernooi

St Doms

5 Mei

KZN Netbalproewe

 

6 Mei

Sport vs Monument

Monument Ladysmith

9 Mei

o/11 & o/13 Seuns Hokkietoernooi

St Doms

10 Mei

Sport vs Egerton

HP

11 Mei

o/10, o/11 & Senior Netbal vs Busy Bee

HP

12 Mei

Skaaktoernooi

NSPS

13 Mei

Sport vs Piet Retief

HP

18-20 Mei

KZN Rugbyproewe

PMB

19-21 Mei

KZN Inland Hokkieproewe

PMB

19 Mei

ATKV Redenaars Semi-finaal. Skool sal op die dag weer gesluit wees

HP

20 Mei

Mini-sport @ Drakensberg  o/7-o/9, RHN

Drakensberg

23 Mei

Dogters mini-hokkietoernooi

St Doms

27 Mei

Mini-sport Hokkie en netball 0/7-o/9

Utrecht

 

Sing in Harmonie Uitdunrondte

Drakensberg

30 Mei

Seuns mini-hokkietoernooi

St Doms

 

Sport vs Drakensberg

Drakensberg

1 Junie

Mini-netbaltoernooi

St Doms

3 Junie

Sport vs Lucas Meyer

Vryheid

6 Junie

Sport vs Dundee

HP

8 Junie

Sport vs Nuwe Republiek Laerskool

HP

9 Junie

Skaaktoernooi

HP

13 Junie

o/10 – o/13 Netbal vs NSPS

HP

29 Junie

0/12 Inter-Provinsiaal Rugbytoernooi

Vryheid

30 Junie

Skool sluit

 

         

 

         

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *