KZN Inland Hokkie

By die pas afgelope KZN Inland Hokkie proewe is die volgende Hutties gekies om spanne te verteenwoordig: Karmi Gouws 0/13 A, Danielle Bosman 0/13 B, Marlené Combrink 0/13 C en Welné Pretorius 0/12 B.  Ons is ook trots op Juffrou Alice Pienaar wat as skeidsregter van die 0/13 C span gekies is.

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *