Eksamentye

2017-06- 19

Beste Ouers

EKSAMENTYE

Neem asseblief kennis dat ons op ‘n Beheerliggaamvergadering besluit het om tydens die eksamen ‘n studietyd vir

leerlinge in te werk.

 

Ouers van leerlinge kan van Woensdag 21 Junie tot en met Donderdag 29 Junie die volgende opsies oorweeg:

1. Bly by die skool tot normale uitkomtyd waar daar studietyd in sekere klasse na die eksamen sal wees.

2. Graad 1-3 leerlinge kan om 13:00 huistoe gaan en tuis gaan leer.

3. Graad 4-7 leerlinge kan om 13:15 huistoe gaan om voor te berei vir die volgende dag se eksamen.

 

Die busse sal steeds om 13:00 loop vir die graad 1 en 2 leerlinge en om 13:30 vir die graad 4-7 leerlinge.

 

Oueraande

Oueraand vind op Donderdag 29 Junie  plaas vir die graad 1-3 leerlinge waartydens die rapporte uitgedeel sal

word.

Die graad 4-7 leerlinge sal eers volgende kwartaal hul rapporte ontvang.

Die skool sluit Vrydag, 30 Junie,  om 10:00.

 

Groete

JN GROBLER

SKOOLHOOF

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *