EISTEDDFOD 2017: SENIOR KOOR

Beste Ouers

EISTEDDFOD 2017: SENIOR KOOR

Datum:

Maandag 28 Augustus 2017

Plek:

Ferrum Hoërskool Skoolsaal.

Daar sal busvervoer beskikbaar wees om koorlede na Ferrum en weer terug na Huttenpark te vervoer.

Tyd:

Koorlede moet reeds om 07:30 in die Huttenpark Skoolsaal aanmeld vir opwarming.

Busse sal koorlede vanaf 08:45 na Ferrum Hoërskool vervoer. Ouers is welkom om hul eie kinders te vervoer indien hul dit sou verkies. Onthou asb. om hulle by die kantoor uit te teken en weer in te teken wanneer hulle teruggaan skool toe.

Die Senior Primêre afdeling vind plaas om 09:40 tot 12:10.

Drag:

Blou denim langbroek, koorhemp, wit tekkies en skoolbaadjie.

Dogters se hare moet netjies vasgemaak word in ‘n poniestert met die koorlint wat hulle reeds ontvang het.

Indien enige ouers die geleetheid wil bywoon is hulle welkom.

Ons hoop om u daar te sien!

Groete

Y Haarhoff

Koordirigent

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *