VOKALE EISTEDDFOD 2017

Beste Ouers

 

VOKALE EISTEDDFOD 2017

 

Hiermee volg die reëlings vir die vokale solo Eisteddfod wat sal plaasvind vanaf

Dinsdag 29 Augustus – Woensdag 30 Augustus 2017:


Vokaal lig:

Karmi Gouws

Dinsdag 29 Augustus 2017

08:00 – 10:00

Duet:

Karmi Gouws &

Eben Nortjé

Dinsdag 29 Augustus 2017

16:30 – 17:00

Graad 4:

Armantus Müller

Woensdag 30 Augustus 2017

 

11:00 – 11:30

Graad 5:

Nomusa Duma

Sophie Liebenberg

Ludi Maré

Owethu Mthembu

Sithabile Mthiyane

Bukeka Ngonyama

Chanté Oosthuizen

Annemie Rautenbach

Simphiwe Zulu

Woensdag 30 Augustus 2017

11:30 – 12:50

Graad 6:

Reuben Claassen

Pieter van der Merwe

Woensdag 30 Augustus 2017

14:00 – 14:45


 

Graad 7:

Karmi Gouws

Kamo Habedi

Ezraite Jamile

Chanté Luus

Sinakho Mafuleka

Eben Nortjé

Latifah Ntombela

Nosipho Sokhela

Woensdag 30 Augustus 2017

14:45 – 15:45



 

Deelnemers word versoek om 30 minute voor hul optrede by die musieklokaal by Ferrum Hoërskool aan te meld. Ouers moet asb. eie vervoer reël. Onthou ook asb. om u kind by die kantoor uit te teken as u haar/hom by die skool kom haal. Ouers wat graag hul kinders se optrede wil bywoon is meer as welkom.



Kontak my gerus by die skool indien u enige verdere navrae het.



Groete


 

 

Y Haarhoff

Afrigter


 

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *