2018 MEDISYNEBELEID

MEDISYNEBELEID: Volgens wetgewing mag ons nie medisyne aan leerlinge voorsien nie. Ons het egter ‘n vorm ontwerp waarby u, as ouer, toestemming verleen dat ons spesifieke medikasie kan toedien. Indien u nie toestemming verleen nie sal geen medikasie aan u kind gegee word nie, en sal u geskakel word om u kind by die skool te kom haar. Vul asseblief die meegaande vorm in en stuur terug na u kind se registeronderwyser.

Medisynebeleid

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *