Dear Parents,
For the “Bring your wheels to school” day, please take note of the following:
- The Junior day (Gr 1 – 3) will be on Wednesday, 20 June 2018.
- The Senior day (Gr 4 – 7) Will be on Thursday, 21 June 2018.
- the tuck shop will be open.
- where possible learners must try to wear protective gear for example helmets
- the staff and school will not take responsibility for any damage that might occur to the “wheels”.
- the learners participate at their own risk,
- please try and put a name tag on the “wheels” for identification.
- the school will close at 12:30 on Wednesday, 20 June, and Thursday, 21 June, for all learners.
Thank you |
Beste Ouers,
Vir die “Bring jou wiele skool toe” dag, hou asseblief die volgende in gedagte:
- Die Junior dag (Gr 1 – 3) is op Woensdag, 20 Junie 2018.
- De Senior dag (Gr 4 – 7 ) is op Donderdag, 21 Junie 2018.
- die snoepie sal oop wees.
- waar moontlik moet die leerders veiligheidsklere dra soos valhelms.
- die personeel en skool neem geen verantwoordelikheid vir moontlike skade aan die “wiele” nie.
- die leerders neem deel op eie risiko.
- probeer asseblief om ‘n naamkaartjie aan die “wiele” te sit vir uitkenning.
- die skool sal om 12:30 sluit op Woensdag, 20 Junie, en Donderdag, 21 Junie vir alle leerders.
Baie dankie |
Leave a Reply
Want to join the discussion?Feel free to contribute!