HAG: Factory Plaza Fundraising

 

Beste Ouers

Factory Plaza gee aan ons die geleentheid om ‘n persentasie van alle aankope by hulle aan die skool terug te gee. Al wat u moet doen is om u naam en Hutties in die boek by die winkel te skryf waar u koop. U moet egter vra vir die boek.

Daar gaan voortaan maandeliks ‘n naam getrek word en daardie persoon sal vir daardie maand R100 afslag kry op sy/haar skoolfonds.

Vriende en familie kan ook deelneem. Kom ons ondersteun asseblief hierdie

Projek en so samel ons ook ekstra fondse in vir die skool.

Vriendelike groete

Dear Parents

Factory Plaza gives us the opportunity to assist the school with extra funds.

A percentage of all purchases made at the Plaza come back to the school. All you have to do is to ask for the book and write your details in it. Every month a draw will take place and the winner will receive R100 discount on school fees.

Family and friends are welcome to enter. Please support this project for the School.

Regards

 

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *