Radikale Redenaars

 

Die volgende Huttenpark leerders het hul baie goed van hul taak gekwyt by die Nasionale Radikale Redenars wat by Laerskool Constantiapark in Pretoria gehou is. J’ Lee Willemse 5de, Scarlet Uys 3de, Monique Luus 5de, Shiloh Uys 13de, Arnia Bothma 8ste, Philip de Jager 7de en Megan Vermeulen 3de. Die Hutties is voorwaar trots op die sprekers.

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply