Entries by Bernice Erwee

    Wat is ICAU? International Credibility Assessment Unit is ‘n poligraaf- en waarheidsverifiëringsdiens. ICAU bied poligraafdienste, voor-aanstellingsiftings en menslikehulpbron konsultasies.    Watter tipe poligraaftoetse doen ICAU? ICAU doen spesifieke toetsing, periodiese toetsing, voor- aanstellingtoetsing asook ontrouheidtoetsing.    ICAU se FORENSIESE PSIGO-FISIOLOOG is Iewan Tseng – ‘n oud-Huttie. Kontak gerus die kantoor vir ‘n konsultasie […]

Gesonde Gesinne – Ds Johan Smith

Dr. Johan Smith werk al meer as 30 jaar met jongmense, ouers en gesinne. Hy tree landswyd op in kerke vir prediking en reekse wat veral fokus op ouerskap/gesin, dissipelskap, verhoudings met gelowiges en ongelowiges, depressie en uitbranding en geestelike groei. Hy het al by vele manne en vroue konferensies landswyd opgetree. Hy het ook […]

Huttenpark – Golf Day 2017

Save the date and join us! It is with great pleasure that we can announce that NTT Nissan will sponsor a vehicle at hole no 5 as a “Hole in One” prize. We would like to thank Leon Wienand and his team from NTT Nissan for this fantastic prize. Book your Four Ball with Natalie […]