Visie
Waardegedrewe skool met die kind as kern. |
Vision
A child centred, value driven school. |
Misie
Die belange en behoeftes van ons leerders, personeel, ouers en almal wat ‘n belang in die skool het, is vir ons belangrik en daarom streef ons daarna om: · ‘n toekomsgerigte akademiese stelsel daar te stel wat leerders in totaliteit voorberei. · die skool dinamies te bestuur volgens aanvaarbare besigheidsbeginsels. · ‘n gesonde klimaat vir die optimale ontwikkeling van die kind in totaliteit te skep sodat die leerder ook ‘n positiewe bydrae tot die skool kan lewer. · ‘n professionele en ondersteunende personeelkorps wat in samewerking met die ouers binne die etos van die skool, medeverantwoordelikheid aanvaar vir die opvoeding van die leerder. · ‘n meelewende ouerkorps te ontwikkel wat die visie, missie en doelwitte van die skool ondersteun en uitdra. · ‘n gesonde interaksie tussen skool en gemeenskap te ontwikkel en uit te bou. · ‘n leiersrol te speel in die ontwikkeling van die onderwys. · aan die leerders gespesialiseerde afrigting en geleenthede te bied om binne hulle vermoë optimaal te presteer · die mees effektiewe fasiliteite daar te stel om die leerder doeltreffend in totaliteit te ontwikkel · ‘n professionele doelmatige administratiewe diens te lewer. |
Mission
The interests and needs of our learners, educators, parents and all who have interest in the school are important to us and we therefore strive to achieve the following: · a future orientated academic system which prepares the learners in totality · to dynamically manage the school according to acceptable business principles · to create a healthy climate to encourage optimal development of the child in totality so that the learner is free to make a positive input to the school · a professional and supportive staff, who in co-operation with parents, within the ethos of the school, accept combined responsibility for the education of the learner · to involve the parent corps to support and uphold the vision, mission and goals of the school · to develop a healthy interaction between the school and the community · to take a leading role in the development of education · to offer specialised training and opportunities to enable the optimal development of the child · to create the best facilities to effectively allow the learner to develop in full · to deliver professional and efficient administrative service. |
ETOS
DIE ETOS VAN HUTTENPARK PRIMÊR IS AS VOLG: · Die Christelike karakter, tradisies en waardes van die skool word ten alle tye eerbiedig en op voortgebou. · Positiewe deelname aan ‘n verskeidenheid sport- en kulturele aktiwiteite word aangemoedig. · Samewerking en respek tussen die onderskeie taalgroepe word gehandhaaf en die kultuur-eie van die individu word erken. · Die uniekheid van elke individu word erken en daar word daadwerklik aan die vorming van ‘n positiewe selfbeeld meegewerk. · Om as ʼn waardegedrewe skool te funksioneer onderskryf ons die volgende fundamentele waardes : Verantwoordelikheid, omgee, eerlikheid/lojaliteit, burgerskap, respek en regverdigheid. |
ETHOS
THE ETHOS OF HUTTENPARK PRIMARY IS AS FOLLOWS: · The Christian character, traditions and values of the school are acknowledged and extended at all times. · Positive participation in a variety of sporting and cultural activities is encouraged. · Co-operation and respect between the respective language groups is nurtured and individual cultures pertaining are acknowledged. · The uniqueness of every individual is acknowledged and the development of a positive self-image is enhanced. |