2016

Om die voledige lys af te trek – “Click hier om af te trek of om te druk

GRAAD 1

Slegs die offisiële skooltas word toegelaat (beskikbaar by die HippoTique Klerewinkel)
Skoolbeursie (beskikbaar by die HippoTique Klerewinkel)
Waslappie met ‘n lussie aan om hom mee op te hang
1x Beginners potlood (Staedtler, Mars Ergosoft – blou) met driehoekige vorm
1x Skêr- maklik hanteerbaar of
1x Skêr vir linkshandige leerders
1x Liniaal – 30cm lank en 3cm breed (Nie breër en langer nie)
6x HB potlode – Staedtler sonder uitveër, NIE Tradisionele ECO nie asb
4x Pritt 22g – (nie nat gom nie, geen gekleurde gom nie asb.)
2x Uitdraaikryte – Moni Ami/Staedtler
1x Biblioteek Boeksak
1x Stoelsak
1x Tissues

GRAAD 2

Slegs die offisiële skooltas word toegelaat (beskikbaar by die HippoTique Skoolwinkel)
Skoolbeursie (beskikbaar by die HippoTique Klerewinkel)
Waslappie met ‘n lussie aan om hom mee op te hang
1x Skêr- maklik hanteerbaar of
1x Skêr vir linkshandige leerders
1x Liniaal – 30cm lank en 3cm breed (Nie breër en langer nie)
1x Metaal potloodskerpmaker met dubbel gaatjies
6x HB-potlode – Staedtler sonder uitveër, NIE Tradisionele ECO nie asb
4x Pritt 22g – (nie nat gom nie, geen gekleurde gom nie asb.)
2x Uitdraaikryte – Moni Ami/Staedtler
1x Biblioteek Boeksak
1x Stoelsak
1x Potloodkryte (12 kleure) – BIC Kids Evolution Triangular Potloodkryte
1x Tissues

GRAAD 3

Slegs die offisiële skooltas word toegelaat (beskikbaar by die HippoTique Skoolwinkel)
Skoolbeursie (beskikbaar by die HippoTique Skoolwinkel)
1x Skêr- maklik hanteerbaar of
1x Skêr vir linkshandiges
1x Liniaal – 30cm lank en 3cm breed (Nie breër en langer nie)
1x Metaal potloodskerpmaker vir 1 grootte potlood
8x HB-potlode – Staedtler sonder uitveër, NIE Tradisionele ECO nie asb
4x Pritt 22g – (nie nat gom nie, geen gekleurde gom nie asb.)
2x Uitdraaikryte – Moni Ami/Staedtler
1x Biblioteek Boeksak
1x Potloodkryte (12 kleure) – BIC Kids Evolution Triangular Potloodkryte
1x 24 kleure vetkryte
1x Uitveër
1x Tissues
1x Vloeibare Seep
MERK ALLE ITEMS DUIDELIK MET DIE KIND SE
NAAM EN VAN OP
SEKERE ITEMS MOET KWARTAALIKS
VERVANG WORD

Graad 4 en 5

Plastiese oortreksels (by skool beskikbaar) of dik plastiek om boeke oor te trek.
4x Uhu/Pritt Kleefstiffie (40 g)
8x Ekonomiese Balpuntpen Blou (Geen Gelpenne)
2x Uitveër
6x HB potlode (Staedtler) of Drukpotlood met lood
1x Inkleur potlode
1x 30 cm ‘Shatterproof’ liniaal (deurskynend)
1x Studente skêr (oranje handvatsel)
1x Potloodskerpmaker
4x Flip File (20 sakkies)
1x Oliepastelle
1x Waterverf stel
1x Koki Penne (2nd Term)
1x Veelkleurige Balpuntpenne (Geen Gelpenne)
Opsioneel: Tippex (slegs Gr 5 – Slegs lint-tipe)

Graad 6 en 7

Plastiese oortreksels (by skool beskikbaar) of dik plastiek om alle boeke oor te trek
4x Pritt 40g
5x Blou penne (geen Gel penne)
1x Uitveër
1x Koki penne
5x HB Potlode (Staedtler) of druk potlood met lood
1x Potloodkryt
1x Veelkleurige balpuntpenne (Geen Gel penne)
1x “Scientific” Sakrekenaar
1x 30cm ‘Shatterproof’ liniaal (Deurskynend)
1x Studente skêr
1x Potloodskerpmaker
4x Flip File (20 sakkies)
1x Oxford Wiskundestel
1x Pastelle (stel van 16)
1x Waterverf Stel (slegs Gr 6)
1x Tippex (slegs lint-tipe)
Opsioneel: PVC Dralêers
Moet asseblief nie ‘n huiswerkboek koop nie.Die Huttenpark
huiswerkboek sal weer beskikbaar wees.
Elke leerling Graad 4-7 sal van een voorsien word.
Prac Maths boeke kan by HippoTique gekoop word.
Maak asb seker dat al u kind se skryfbehoeftes gemerk is.
Hou ekstra skryfbehoeftes by die huis.
Maak asb gereeld seker dat u kind al die
skryfbehoeftes het wat hy/sy benodig.