Algemene reëlings:
- Wedstryde word by die Laerskool- en Hoërskoolvelde gespeel.
- Ontvangs vir personeel 07:00 by die Laerskool.
- Wedstryde begin stiptelik 08:00.
- Daar sal ‘n snoepie beskikbaar wees.
RUGBY- word by die Laerskoolveld gespeel
Tyd | Span | Skeidsregter |
8:00 – 8:45 | o/9 | R. Wessels |
8:50 – 9:35 | o/10 | P. du Toit |
9:40 – 10:25 | o/11 | P.W Joubert |
10:30 – 11:15 | 2de | H. Schutte |
11:20 – 12:15 | 1ste | T. Mbatha |
Al die wedstryde sal 20 minute aan ‘n kant wees. SLEGS DIE 1ste SPAN SAL 25 MINUTE AAN ‘N KANT SPEEL
HOKKIE/HOCKEY- word by die Hoërskoolvelde gespeel (C Hokkieveld)
Tyd | Span |
8:30 – 9:05 | o/10 |
9:10 – 9:45 | o/11 |
9:50 – 10:25 | 2de |
10:30 – 11:15 | 1ste |
Al die wedstryde sal 15 minute aan ‘n kant wees. SLEGS DIE 1ste SPAN SAL 20 MINUTE AAN ‘N KANT SPEEL.
Elke span is verantwoordelik vir sy eie skeidsregter.
NETBAL/NETBALL- word by die Laerskoolbane gespeel
Tyd
|
Grasbaan
(kort pale) |
Tyd | Netbalbaan 1 | Tyd | Netbalbaan 2 |
8:00 – 8:25 | o/10B | 8:00 – 8:25 | 4de | 8:00 – 8:25 | o/11B |
8:30 – 8:55 | o/10A | 8:30 – 9:05 | 2de | 8:30 – 8:55 | o/11A |
9:10 – 9:45 | 1ste | 9:00 – 9:25 | 3de |
Leave a Reply
Want to join the discussion?Feel free to contribute!