Dear Parents
After consulting with the Governing Body and other schools and institutions, we have decided to suspend all classes and activities for Friday, 6 September 2019. This is to ensure the safety of learners and staff. Please take note of the following changes: · The Junior Athletics will take place on Wednesday, 11 September 2019. · The Natural Science test will be scheduled for Tuesday, 10 September. · The Spring dance will take place on Thursday, 12 September 2019 (Gr 6 and 7 Learners) An update regarding the St. Dominics Mini Cricket festival will be sent out as soon as we receive more information. Thank you all for your co-operation in this regard Huttie Greetings |
Beste Ouers
Na konsultasie met die beheerliggaam en ander skole en instansies, het ons besluit om alle klasse en aktiwiteite vir Vrydag, 6 September 2019 op te skort. Dit is om die veiligheid van leerders en personeel te verseker. Neem asseblief kennis van die volgende veranderinge: · Die Junior atletiek vind plaas op Woensdag, 11 September 2019. · Die Natuurwetenskap toets sal vir Dinsdag, 10 September, geskeduleer word. · Die lente dans vind plaas op Donderdag, 12 September 2019 (Gr 6 en 7 leerders) Ons sal u op hoogte hou met betrekking tot die St. Dominics mini-krieket, sodra ons meer inligting ontvang. Baie dankie vir almal se samewerking in die verband Huttie Groete |
Leave a Reply
Want to join the discussion?Feel free to contribute!